Top 10 rykste mense in Suid-Afrika (foto's en netto waarde)

Top 10 rykste mense in Suid-Afrika (foto's en netto waarde)

Suid-Afrika is 'n land met baie geleenthede gevul met aggressiewe besigheids mense. Hierdie sakemanne het voordeel getrek uit hierdie geleenthede om hul pad na Forbes te maak. Sommige van hulle is gevestig deur hul familie rykdom, sommige het suksesvolle besighede gebou van niks af nie en ander het lenings gevat en dit omskep in miljarde. Hier volg 'n vol lys van Suid-Afrika se rykste mense.

rykste mense in Suid-Afrika
Photo: canva.com (modified by author)
Source: UGC

Die telekommunikasie en mynbou sektore is die mees invloedrykste sektore in Suid-Afrika. Die mense wat in hierdie twee sektore belê het, se name het op Forbes se lys van die rykste mense verskyn.

In hierdie artikel kyk ons ook na die rykste rappers van Suid-Afrika. Die musiekbedryf is goed gevestig, tot op die punt om 'n winsgewende sakegeleentheid te wees.

Politici het ook rykdom bereik van die besighede en beleggings wat hulle besit. Verder onder toe in die artikel volg 'n opsomming van die rykste politici in Suid-Afrika.

Read also

Lekker roosterkoek resep: stap-vir-stap gids met fotos en video

Top 10 rykste mense in Suid-Afrika

Suid-Afrika is volop met miljoenêre onder andere, Ivan Glasenberg, Wendy Ackerman, Wendy Appelbaum, Markus Jooste, Gus Attridge en Arian Gore.

Die 2019 UK Sunday Times het verwys na verskeie plaaslike miljardêrs wat die Verenigde Koninkryk hul huis noem en wat nie deur Forbes opgespoor word nie; insluitend die Suid-Afrikaanse/Swazi sakeman Nathan Kirsh. Manfred Gorvy en Douw Steyn het ook op die lys verskyn. Hier kyk ons na die top 10 rykste mense in Suid-Afrika:

1. Nicky Oppenheimer

Nicky Oppenheimer is die rykste Suid-Afrikaner. Op drie-en-sewentig is sy netto waarde 'n yslike 7,3 miljard Amerikaanse dollars. Hy is die erfgenaam van sy familie se belegging; De Beers diamantmyngroep wat in 1888 gestig is en het groot beheer oor die diamantbedryf.

Top 10 rykste mense in Suid-Afrika
Orcillia Oppenheimer, Nicky Oppenheimer en Nelson Mandela. Foto: Michelly Rall, Dave Benett (verander deur skrywer)
Source: Getty Images

Nicky het 40% van die maatskappy se aandele, wat sowat 5,1 miljard Amerikaanse dollars was, aan 'n ander myngroep verkoop; die Anglo-Amerikaanse.

Read also

Maklike boontjiesop resepte: vinnige geregte stap-vir-stap

2. Johann Rupert

Johann Rupert is die tweede rykste persoon in Suid-Afrika. Hy het 'n netto waarde van 5.9 miljard Amerikaanse dollars. Die agt-en-sestigjarige tikoon handel in luukse goedere.

Top 10 rykste mense in Suid-Afrika
Johann Rupert, een van die rykste mense in Suid-Afrika. Foto: Andreas Rentz, David Cannon (verander deur skrywer)
Source: Getty Images

Hy is die voorsitter van Compagnie Financiere Richemont, 'n firma wat luukse goedere handel van Switserland. Johann is ook bekend vir handelsmerke soos Montblanc en Cartier.

3. Koos Bekker

Koos Bekker is Suid-Afrika se derde rykste man. Sy oorsprong van rykdom is die media en 'n paar ander beleggings. Koos Bekker is bekend vir die transformasie van Naspers, 'n Suid-Afrikaanse koerantuitgewer. Bekker het Naspers verander in 'n kabel-TV-kraghuis en 'n belegger in e-handel. Deur hom het die maatskappy in 2001 in Tencent, 'n Chinese internet- en mediafirma, belê en besit 31% aandele in die maatskappy.

Top 10 rykste mense in Suid-Afrika
Koos Bekker, CEO van Naspers. Foto: Scott Olson, Foto24 (verander deur skrywer)
Source: Getty Images

Koos dien as die nie-uitvoerende direkteur van Tencent, 'n posisie waarna hy in 2015 teruggegaan het nadat hy in 2014 uit die pos van uitvoerende hoof aftree het. Koos Bekker het 'n netto waarde van 2.5 miljard Amerikaanse dollars.

Read also

Appeltert resep: Heerlik en maklike nagereg (stap-vir-stap gids met video)

4. Patrice Motsepe

Patrice Motsepe is die vierde rykste man in die land en die rykste swart man in Suid-Afrika. Hy het sy rykdom uit sy mynbesigheid opgehoop. Hy is die stigter en die voorsitter van African Rainbow Minerals.

Top 10 rykste mense in Suid-Afrika
Patrice Motsepe van Motsepe Foundation. Foto: Lev Radin, Jemal Countess (verander deur skrywer)
Source: Getty Images

Patrice het in 2008 'n miljardêr geword en is erken as die eerste swart Afrikaner op Forbes. Op die ouderdom van ses-en-vyftig, het Patrice Motsepe 'n netto waarde van 2.4 Amerikaanse miljard dollars.

5. Allan Gray

Allan WB Gray is Suid-Afrika se vyfde rykste man. Die besigheidstikoon is 'n ou student van die Rhodes-universiteit. Hy is 'n sakemagnaat, wat verantwoordelik is vir die stigting van Allan Gray Investment Management. Hy het 'n netto waarde van 1.8 Amerikaanse miljard dollars.

6. Stephen Saad

Stephen Saad is een van Suid-Afrika se top tien rykste mans en prominente sakemanne. Hy is ook die uitvoerende hoof en stigter van Aspen Pharmacare wat die grootste produsent van generiese medisyne op die vasteland is.

Read also

Tradisionele gemmerkoekies resep: sagte en harde koekies (VIDEO)

Top 10 rykste mense in Suid-Afrika
Aspen Group Chief Executive Stephen Saad. Foto: Russell Roberts, Steve Haag (verander deur skrywer)
Source: Getty Images

Voordat hy in die besigheid gekom het, het Stephen Saad die Universiteit van Natal bygewoon om sy Baccalaureusgraad in handel te kry, waarna hy na Ierland verhuis het en toe 'n geoktrooieerde rekenmeester geword het. Stephen het 'n yslike netto waarde van 1.2 Amerikaanse miljard dollars.

7. Michiel Le Roux

Michiel Le Roux is een van die rykste mans in Suid-Afrika wat sy rykdom opgeloop het deur in Capitec bank te belê, waar hy 'n raadslid is. Hy het die bank in 2001 gestig en besit 11% van die bank se aandele. Die bank is aktief op die Johannesburgse kapitaalmark se aandelebeurs. Michael het tussen 2007 en 2016 as voorsitter van die Capitec-bank gedien. Voordat hy die pos by die bank gekry het, het hy by Boland Bank gedien wat in Kaapstad se hinterland geleë is. Michiel Le Roux het 'n netto waarde van 1.3 miljard Amerikaanse dollars.

8. Christoffel Wiese

Read also

Maklike fudge resep en ander vinnige heerlike nagereg idees

Christoffel Wiese is Suid-Afrika se agtste rykste man. Christoffel het die groter persentasie van sy rykdom uit die kleinhandelsektor opgehoop. Hy is die grootste enkele aandeelhouer van die grootste kleinhandelwinkel asook die ketting van Shoprite supermark. Hy is ook die voorsitter en 'n aandeelhouer in Pepkor. Hy is ook 'n aandeelhouer in sewe ander maatskappye wat in die openbaar handel dryf. Christoffel Wiese het 'n netto waarde van 1.1 Amerikaanse miljard dollars.

9. Jannie Mouton

Jannie Mouton is 'n prominente belegger en 'n geoktrooieerde rekenmeester. Hy is die voorsitter en stigter van die PSG Groep, een van die mees suksesvolste beleggingsmaatskappye in Suid-Afrika.

Top 10 rykste mense in Suid-Afrika
Jannie Mouton van PSG Group. Foto: Michael Hammond, Danielle Karallis (verander deur skrywer)
Source: Getty Images

Die maatskappy is bekend vir die hantering van private ekwiteit, finansiële dienste, onderwys en landbou. Jannie Mouton het 'n netto waarde van 1.06 miljard Amerikaanse dollars.

10. Laurie Dippenaar

Praat van 'n selfgemaakte miljoenêr, Laurie Dippenaar is een van sulke mans. Hy is die tiende rykste man in Suid-Afrika. Hy is 'n geoktrooieerde rekenmeester, 'n sakeman, 'n bankier en 'n belegger. Hy het saam met GT Ferreira gewerk en saam was hulle medestigters van FirstRand Limited; een van die hoë straatbanke in Suid-Afrika. Hy het 'n netto waarde van 650 miljoen Amerikaanse dollars.

Read also

Maklike souttert resep: stap-vir-stap gids heerlike souttert

Top 10 rykste mense in Suid-Afrika
Laurie Dippenaar, die voormalige hoof van FirstRand. Foto: Per Anders Pettersson (verander deur skrywer)
Source: Getty Images

Hierdie top 10 rykste mense in Suid-Afrika het beleggingsgeleenthede in die land gevestig. Die land se mynbedryf is byvoorbeeld een van die winsgewendste beleggingsgeleenthede. Die meerderheid van hulle het risiko's geneem; sommige het selfs gegaan tot die punt om lenings en fondse in te samel om dit later te belê.

Top 3 rykste rappers in Suid-Afrika

Die top rykste rappers in Suid-Afrika sluit van die beste musikante wêreldwyd in, en hier is die rykste drie rappers onder hulle.

1. Die Antwoord

Tot dusver is hulle die rykste rapgroep in die land.

2. AKA

AKA is die tweede rykste rapper in die land. Sy belangrikste onderbreking was in 2011, alhoewel hy sy talent uit sy kinderdae gekoester het. Vanaf datum, is AKA se netto waarde $12 Miljoen.

3. Cassper Nyovest

Cassper Nyovest is een van die gelukkigste musikante in die land. Hy is nuut in die bedryf en is al klaar een van die rykste musikante.

Read also

Top 10 beste betaalde sokkerspelers in Suid-Afrika ABSA PSL

Top 10 rykste mense in Suid-Afrika
Top 3 rykste rappers in Suid-Afrika, Die Antwoord, Cassper Nyovest en AKA. Foto: Joseph Okpako/WireImage, @casspernyovest, Ddogc4 (verander deur skrywer)
Source: UGC

Die Suid-Afrikaanse musiek sektor is die tuiste van 'n goeie aantal kunstenaars wat 'n fortuin daaruit verdien.

Rykste politici in Suid-Afrika

Politikusse het ook rykdom bereik van die besighede en beleggings wat hulle besit. Die twee rykste politici in Suid-Afrika is president Cyril Ramaphosa en Tokyo Sexwale. Ramaphosa se netto waarde was onlangs 'n kwessie van kommer.

Top 10 rykste mense in Suid-Afrika
President Cyril Ramaphosa en Tokyo Sexwale. Foto: Richard Heathcote, Francois Nel (verander deur skrywer)
Source: Getty Images

Van die ondernemings wat hy het, word Cyril Ramaphosa se netto waarde geraam na R6,4 miljard vanaf 2018. Terwyl Tokyo Sexwale se netto waarde R2,14 miljard is.

Die rykste mense se benadering tot belegging het ook winsgewende sakegeleenthede uitgewys. As jy slaap op talent, is dit nou die tyd om op te staan en daardie risiko te neem. Niemand weet wat in die toekoms gaan gebeur nie.

Suid-Afrika is nie net ryk met diverse kultuur en gieskiedenis nie, maar ook met miljoenêre en biljoenêre. Die Steenkamp familie is 'n verskriklike ryk familie van Griekwastad, Suid-Afrika en het 'n hele paar besighede en plase onder hulle naam.

Read also

UIF sakrekenaar: hoeveel kan jy teen UIF eis 2021

READ ALSO: Griekwastad moorde: datum, feite, fotos, bewyse

Briefly.co.za het onlangs vertel van 'n moord wat in Griekwastad plaasgevind het op Paassondag, 2012. Die 15-jarige jeug is beskuldig gevind van die moorde op sy pa Deon Steenkamp, sy ma Christelle, en klein suster Marthella. Die seun, Don Steenkamp staan kans om 'n aansienlike deel van die erfenisse te kry wanneer hy die tronk verlaat. Lees die artikel hier om meer uit te vind.

Source: Briefly News

Online view pixel